Die lewe kan maar moeilik wees, een van die moeilikste dinge wat jy ooit sal aanpak.
En aan die einde maak dit jou dood. Dit is belaglik ja, maar ook pret en soms heeltemal mal. Die held van hierdie verhaal kyk die lewe reg in die oë.
Met: Albert Pretorius
Regisseur: Tara Notcutt
Teks: Albert Pretorius
Vervaardiger: The Pink Couch
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R65 & R59
Plek: Princess Alice Hall, Grahamstad
Datum: tot 12 Julie
Fatal,
Roekeloos,
8 Julie 2015.