Twee vreemde susters ontmoet na jare vir tee. Wat volg is ’n absurde komedie van vriendskap, susterskap en wedywering.
Die Nederlandse produksiehuis Poolse Vis is bekend vir hul vermaaklike fisiese teater.
Met: Eveline Agema & Inge Voskamp
Ontwerp: Eveline Agema & Inge Voskamp
Regisseur: Merel van Gaalen
Produksiebestuurder: Agnes Voskamp
Vervaardiger: Poolse Vis
Genre: Komedie
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R40 & R35
Plek: Oatlands-saal, Grahamstad
Datum: 10 – 12 Julie 2015
Tea,
Roekeloos,
26 Junie 2015.
