Abduraghmaan Adams is die regisseur van dié toneelstuk by die Arena by Kunstekaap in Kaapstad.
Dit lewer kommentaar op die Suid-Afrikaanse/universele gay ondervinding. Dit belig temas soos vriendskap, homofobie, haatmisdade, HIV en Vigs deur die lewens van drie sentrale karakters.
Met: Riaan Visman, Peter Treurnicht, Jill Levenberg, Brian Robson, Isgak Stemmet en Eddie Newman
Kaartjies: R60.
7 – 10 Augustus