Oudisies vir The Rocky Horror Show

Die Fugard-teater in Kaapstad gaan van 28 tot 30 Januarie oudisies hou vir Richard O’Brien se klassieke The Rocky Horror Show.

Die vervaardigers is Eric Abraham en die Fugard-teater. Die stuk sal in Julie 2013 op die planke wees.

Oudisies sal slegs volgens afspraak toegelaat word en belangstellendes moet ‘n CV instuur asook die naam van die karakter waarvoor hulle ‘n oudisie wil aflê. Stuur dit aan lamees@thefugard.com . Die sluitingsdatum vir aansoeke is 30 November 2012.

Fugard-teater
Fugard-teater

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply