Ongevoelige tweet van sportaanbieder

Lance Witten, ‘n sportaanbieder van eNews Channel Africa (eNCA), het die volgende tweet die wêreld ingestuur na gisteraand se tragedie by die Linkin Park konsert in Kaapstad:

eNCA het aangekondig dat Witten geskors is oor tweets wat verband hou met die tragedie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply