#SOF Eden / Wynland Dramafees

Die Eden / Wynland Dramafees gee aan plaaslike jong kunstenaars die geleentheid om hul talent op die verhoog ten toon te stel.

Die doel van dié dramafees is om nuwe en oorspronklike stories met gehore te deel en om gemeenskapsteater soos ’n vars wind van verandering deur die toneel-landskap van die Wes-Kaap te laat waai.

Plek: Kunstekaap Arena, Kaapstad
Datum: 1 & 3 Mei

Eden / Wynland Dramafees,
Roekeloos,
13 April.

Suidoosterfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply