Spiders & Mayonnaise

Vir die eerste keer ooit waag Kurt Schoonraad dit duskant Bellville! (Hy het darem al oor Bellville gevlieg.) Dié Sondag om 16h00 is hy by die Ou Meulteater in die Paarl met Spiders & Mayonnaise.

Kaartjies is R100.
Bespreek by 083 564 00 56 / vstemmet@gmail.com

Geen kinders onder 13 jaar!

Kurt Schoonraad
Kurt Schoonraad

Lewer kommentaar

Leave a Reply