Stukke teater,
Bettie Blom,
25 Januarie 2015.
Hierdie bundel bevat vyf van Pieter-Dirk Uys se Afrikaanse dramas wat by verskyning aandag getrek het oor Uys se se satiriese uitbeelding van en kritiek op die apartheid-stelsel, nl. Selle ou storie, Karnaval, Die Van Aardes van Grootoor, Panorama en die Die vleiroos.

Die selle ou storie en Karnaval is destyds deur die Publikasieraad verbied.
Stukke teater / deur Pieter-Dirk Uys — Human & Rousseau, 20 Maart 2015 — 416 p. ; sagteband. — ISBN 9780798164078