#Suidoosterfees2014 Platform 9 Deel 2

Hierdie slag is die manne op die trein oppad na Park Station in Johannesburg en dinge loop selfs meer verkeerd as tevore. Ons ontmoet weer vir Lovey (wat’n ballerina wil word) asook die liefde van haar lewe, Prakash. Daar is ook heelwat nuwe karakters op die trein soos Brenda, die swanger vrou wat haar kind se pa gaan soek, Oom Omie en die blinde man wat met sy kleinseun oppad Jozi toe is.

Met: Maurice Paige en Theodore Jantjies
Regie: Christo Davids

Suidoosterfees 2014

Fugard-teater, Kaapstad
Datums: Vr 31 Jan @ 18:30 | Sa 1 Feb @ 20:30 | So 2 Feb @ 14:00
Kaartjies: R 90

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar