Supercool

Nedine Blom se Supercool is ‘n Interaktiewe Karaoke Show waartydens kinders na hartelus saam sing en dans, terwyl die woorde en kleurvolle musiekvideo’s op ‘n groot skerm vertoon word.

Nedine Blom is ons eie Gabriela en het met Supercool Supersterstatus bereik by kinders regoor Suid-Afrika.

Sing en dans saam met Nedine Blom en honderde kinders by die Gariepfees!

Optredes by Boys’ High op Don, 3 Sept om 15:00, Vry, 4 Sept 2009 om 11:00 en Sat, 5 Sept om 12:00.
Kaartjiepryse beloop R35 vir kinders en R50 vir volwassenes

Gariepfees / Gariep Kunstefees 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply