In 1891 het die legendariese choreograaf, Marius Petipa, Tchaikovsky aangestel om die musiek vir The Nutcracker-ballet te skryf.
In 1892 is The Nutcracker vir die eerste keer in die Mariinsky Teater, Rusland opgevoer, en het sedertdien dwarsoor die wêreld getoer.
Die Koninklike Russiese Ballet gaan The Nutcracker in Suid-Afrika dans saam met kinders van Suid-Afrikaanse balletskole.
Kaartjies wissel van R135 tot R225 by die Kunstekaap Teater in Kaapstad van 14 tot 16 Julie.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
