The Tatiana Aarons Experience

The Tatiana Aarons Experience
Roekeloos
5 April

’n Ontmoeting, ’n gesprek, ’n soektog en ’n uiteindelike terugkeer na waar alles begin het.

Dis ’n reisverslag gegrond op (on)ware feite.

Die stuk word by die Teaterfees 2011 in Vlaandere uit 250 stukke gekies vir Circuit X, ’n projek wat belowende jong dramaturge aanmoedig.

Die bekende Nederlandse resensent, Els Van Steenberghe, noem dit “’n pittige, geslaagde teaterervaring”.

* Debuut *

Met: Tom Struyf
Regie en teks: Tom Struyf
Dramaturg: Mars vzw

Genre: Realiteitsteater
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16
Tydsduur: 80 minute
Kaartjies: R70
Plek: Suid-Kaap Kollegesaal, Oudtshoorn
Datum: 5 April 12:00 en 15:00

KKNK 2014

2.5


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply