The Tragedy of King Richard III

‘n Opwindende spel van mag en politiek begin by die Maynardville Opelug-Teater, Kaapstad.

Die kwaadgesinde en magsbehepte en misvormde “spinnekop”, Richard, hertog van Gloucester, konkel in die geheim om sy bestyging tot die troon te bewerkstellig.

‘n Majestieuse produksie, deurspek met ‘n epiese gevoel van skaal en roeping.

Kaartjies wissel van R60 tot R160.

18 Januarie tot 22 Februarie 2014

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar