Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTokfaam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde.

Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.

KKNK

3 April 2023, 20:00 4 April 2023, 20:00

Banketsaal, Oudtshoorn

Tollie Parton
Tollie Parton

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar