Voices Made Night

Die magiese realisme van Voices Made Night is Februarie en Maart by die Baxter-teater in Rondebosch op die planke.

Die stuk is gebaseer op die kortverhale, Vozes Anoitecidas, van die Mosambiekse skrywer Mia Couto. Couto se stories is veral geskik vir fisieke teater.

Met: Jennie Reznek, Faniswa Yisa, Mfundo Tshazibane, Dann-Jacques Mouton, Thando Doni, Chiminae Ball en Richard September
Regisseur: Mark Fleishman
Teks: Mia Couto (met die Engelse vertaling deur David Brookshaw)

Musiek: Neo Muyanga
Choreografie: Jennie Reznek
Stelontwerp: Craig Leo

Faniswa Yisa en Chiminae Ball in Voices Made Night
Faniswa Yisa en Chiminae Ball in Voices Made Night
Chiminae Ball, Faniswa Yisa en Jennie Reznek in Voices Made Night
Chiminae Ball, Faniswa Yisa en Jennie Reznek in Voices Made Night

(foto’s Mark Wessels)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar