Elke huis het sy kruis in ’n lewe wat nie altyd ’n lied is nie.
Maar Aunty Mathilda is ’n sterk vrou wat weet die antwoorde lê in ons verlede. Sy stel op haar eie grappige manier ’n paar oplossings voor vir die ekonomie, sosiale media, ouer-kind-verhoudings en baie meer.
Kom geniet ’n mini-musiekblyspel in outentieke Afrikaaps!
* Debuut *
Met: Leatitia Solomons Manuel
Regie, stel- en beligtingontwerp: Juanita Swanepoel
Teks: Leatitia Solomons Manuel
Tegnies en verhoogbestuur: Brandon Strydom
Musiek: Marthie Hauptfleisch
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R90 | R100 by die deur
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 3 Maart 17:00 | 7 Maart 20:00
Woordfees 2018
Vol klagtes en gedagtes

Vol klagtes en gedagtes
Roekeloos
2.5
