Wanneer trou jy?
’n Heel gepaste porvragie aan iemand wat verloof is, nè? ‘Wanneer trou jy?’

Maar ook ’n lekker geleentheid vir allerhande spitsvondighede en wrang waarhede deur een van ons opwindende nuwe Afrikaanse komediante.

Mariette Loubser gaan haar eerstehandse ervaring van flaters en blinde afsprake deel. Trou is wraggies nie perdekoop nie!

Met: Mariette Loubser


Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R110 (R100 vir studente) | R130 (R110) by die deur
Plek: Amazink, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 20:00
Woordfees 2018


Wanneer trou jy?

Wanneer trou jy?


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply