“All who pass, remember the thousands of people who lived for generations in District Six and were forced by law to leave their homes because of the colour of their skins”
‘n Eensame man en ‘n enkellopende vrou ontmoet mekaar aanlyn, ontdek hulle is 98% gepas vir mekaar – totdat hulle op ‘n eerste afspraak gaan. ’n Nag van makabere liefdespel volg, rituele van verleiding en pyn … terwyl beide raak verstrengel in ‘n bedrieglike web.
“Wat buite bloei is ‘n teken van wat binne bloei”.
Hoe ver is twee gefragmenteerde siele bereid om te gaan op hul soeke na heelmaking en die waarheid?
“’n Magiese verdoeseling van die verlede onder die illusie van ‘n vergifnis wat nie bestaan nie.”
Wond is ‘n nuwe plofbare, sielkundige riller uit die pen van bekroonde skrywer Charles J Fourie.
* DEBUUT *
Met David Johnson en Dominique Fourie
Regie Heinrich Reisenhofer
Teks Charles J Fourie
Vervaardiger Indy Spirit Worx in samewerking met Suidoosterfees
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/18 jaar
Kaartjies: R110
Plek: Kunstekaap Arena, Kaapstad
Datum: Vrydag 29 April 16:30-17:30 Saterdag 30 April 13:30-14:30 Sondag 1 Mei 18:30-19:30
Wond,
Roekeloos,
1 April 2016.