#Woordfees Agter elke vrou

Agter elke vrou,
Roekeloos,
17 Februarie 2015.

Dis nie altyd seker wie agter watter mens staan nie – veral as die voor-staner ‘n vrou is.

Agter elke vrou is ‘n man, maar agter elke man is ‘n ma. Hierdie is ‘n tong-in-die-kies gespot, ja – maar dalk ‘n prikkel in die lies ook.

Met: Pascual Wakefield en Elisha Zeeman
Teks: Elisha Zeeman

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Aan de Braak Teater, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 19:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply