Roekeloos,
7 Maart 2015.
Renier de Winnaar (Chris van Niekerk), spekskieter van formaat, is op 22 September 1795, in Tulbagh gebore.
Hierdie legendariese figuur het met sy vergesogte stories van presidente tot volksgenote vermaak. Renier se getroue skaduwee was Vosmerrie (Pietman Geldenhuys) – moes al Renier se vertellinge beaam as “die reine waarheid”. Hierdie twee karakters se vertellings en musiek herleef op die verhoog. Hierdie produksie laat jou skaterlag – en ligvoets huiswaarts keer.
Met: Chris van Niekerk en Pietman Geldenhuys
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 80 minute
Kaartjies: R 100
Plek: Drostdy-teater, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 11:00 | 14 Maart 10:00

Sal graag die produksie wil sien aangesien ek die stam vader van die Renier Petrus De Winnaars is.