Jy sal lag tot jy huil.
In 2015 het Schalk Bezuidenhout ’n Slurpie Kanna vir Beste Opkomende Kuntenaar verower, asook die Comics Choice Award For Best Intermediate Comedian. Hy het saam met Trevor Noah opgetree en is vinnig besig om een van die gewildste komediante in die
land te word.
Hy gaan jou mis as jy hom mis, so moet hom nie mis nie.
Met: Schalk Bezuidenhout
Genre: Stand-up
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R80, R60 (studente) | R90, R70 (studente) by die deur
Plek: Laer as laag, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 20:30
Schalk Bezuidenhout,
Roekeloos,
31 Januarie 2016.