#Woordfees Sewe sakke soet

Sewe sakke soet,
Roekeloos,
22 Februarie 2015.

Klim op die wipwaentjie met Ilse-Lee van Niekerk vir ‘n sangreis.

Laat haar toe om vir jou te sing en vertel van karakters wat jou sal roer en laat lag, huil, dans en ja, saam sing! Wees gewaarsku, dis ‘n roller-coaster ride!

Teks en regie: Ilse-Lee van Niekerk

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Aan de Braak Teater, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 21:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply