#Woordfees Sien ek jou, sien ek my

ABBA in Afrikaans!

Die tydlose klanke van dié groot, immergroen popgroep word vervleg met ’n universele storie van liefde en verlies.

Nuutverwerkte Afrikaanse lirieke in kombinasie met die wêreldbekende, aansteeklike melodieë, sorg vir ’n musiekteater-ervaring soos min.

* Debuut *

Met: Emilé Hager en Ilse-Lee van Niekerk

Teks en regie: Emilé Hager

Musiek: Lucas Heinen
Lirieke: Emilé Hager en Elana Heyns

Genre: Musiekteater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Oude Libertas-ouditorium, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 18:00

Woordfees 2016

Sien ek jou, sien ek my,
Roekeloos,
2 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar