Stuur jou verhale na bydraes by roekeloos.co.za
‘n Luiende telefoon laat almal skrik en terug keer aarde toe. “Jammer …” sê Teresse
skaam, staan op en antwoord die huistelefoon.
“Ma! Sjoe lekker om van ma te hoor! Geseënde Kersfees!” Geskok.
“Ja, als is nog fine hier. Mis ma’le net baie! Wanneer kom ma’le terug?”
“Eers oormôre? Sjoe dis nog lank!” Sy smile vir Herman en knip vir hom oog. Hy weet
wat dit beteken. Hulle sal weer vir oulaas kan liefde maak voordat haar ma – hulle
terug is.
“Oukei, dis reg. Stuur groete vir almal. Lief ma ook. Tarra.” Sy lui af en gaan sit weer
langs Herman op die bank.
Stilte.
“Ons moet ‘n pack maak …” Breek Herman die stilte.
“Watse pack?” vra Malaika hom terwyl sy nog lus is vir Christo. Hy maak altyd die
wilde een in haar los.
“Ons moet belowe dat ons mekaar weer moet ontmoet op ons tien jaar reunie. En dat
ons nooit kontak sal verloor nie! Ons kan nie hierdie vriendskap verloor nie julle!” Hy
kyk na elk van sy pelle en sy meisie.
“Ja ek stem saam, I mean, ons is al van kleins af pelle julle!” stem Christo in.
“Ja!” Malaika en Teresse.
“Hei, hoekom slaap julle drie nie hier vanaand nie?” Maak Teresse die voorstel
“Ek dink dis ‘n goeie idee. Wat dink jy Chris?”
Hy sien die lus in sy meisie se oë en stem in.
Sy soen hom baie lank en sy voel iets druk teen haar onderlyf. Sy giggel lank en
Christo is bloedrooi. “Jammer …” fluister hy vir haar. “Hehehehe, dis oukei meneer
Venter. Ek voel dieselfde! Kan nie wag vir vanaand nie!” antwoord sy hom in ‘n
fluisterstem en hy soen haar in die nek. “Dit maak my lus, Chris, jy weet dit …”
“Ek weet …” fluister hy en soen haar weer in haar nek. Sy laat haar kop agteroor rus en
hy soen haar hele nek. Sy kreun saggies. Na ‘n ruk staan sy op. “Teresse, gee jy om
as ek gou gaan stort?”
“Nee wat, maak jouself tuis!” antwoord sy voordat sy en Herman weer besig raak.
Sy buk oor Chris, “Gaan jy my join?” vra sy tarterig.
“Wat dink jy? Natuurlik!” Hy staan op, vat haar hand en sy lei hom badkamer toe.
Hulle ontklee mekaar en begin besig raak. “Chris, dink jy nie ons is te erg oor seks
nie?” vra sy toe hy haar borste begin soen. Hy kyk op, “As ek moet ophou, sê my net,
asseblief engel? Ek sal nie kwaad raak nie.” Hy soen haar lank. “Dis nie dit nie, dis
net, as ons nou so baie seks het; gaan ons nie moeg wees vir dit as ons getroud is
nie? Ek wil tog hê dit moet spesiaal wees in ons huwelik-“ Hulle hoor hoe Teresse
Herman se naam passievol uitroep. “Hehehe, lyk my iemand kry lekker!” Sê sy vinnig.
“Ja, nogal! ‘Laika, dit sal spesiaal wees, ek belowe. As jy wil, hoef ons dit nie weer te
doen voordat ons getroud is nie.”
“Dankie engel, ek waardeer dit baie!” Sy soen hom lank.
“Dink jy ons moet hulle nog so ‘n paar minute gee of dink jy hulle is al klaar?” vra
Christo terwyl hy hom afdroog.
“Ja wat, kom ons gaan sit buite op die patio. Ek wil net in jou arms lê.” sê sy vir hom
en vou haar arms om Christo. Hulle stap patio toe. In die proses hoor hulle vir Teresse
kreun. “Damn, maar hulle doen dit lank! Ek dink hulle beat ons hoor!” Malaika giggel
en gee vir Christo ‘n piksoen. “Ag dis niks, dit maak nie aan my saak hoe lank ons dit
doen nie. Dis die idee wat tel.” Hulle gaan sit op die patio, Malaika in Christo se
beskermende arms toegevou.
“Ek is lief vir jou Malaika. Moet dit nooit vergeet nie!” Hy streel haar hare. Sy kyk in sy
oë. “Jy maak my bene lam Chris. Nie eens Retief kon dit aan my doen nie. Ek’s net so
lief vir jou ook!” Sy kyk in sy bruin oë. Sy oë glinster. Hy glimlag vir haar en sy moet
weg kyk toe sy trane in haar oë kry.
“En nou ‘Laika? Hoekom huil jy?” Chris lyk bekommerd.
“Niks nie, ek’s maar net baie gelukkig saam met jou Christo. Ek is ongelooflik baie lief
vir jou. En nou dat ek jou kind verwag, ek voel net soveel gelukkiger.”
“Ek’s bly daaroor Malaika. Ek wil jou net gelukkig sien. Malaika, ons het nog nie eens
oor ons troue gepraat nie. En dis oor bietjie meer as drie weke. Ons sal moet begin
beplan.”
“Ja, ek weet, maar kom ons wag tot na ons ons uitslae kry, asseblief? Ek worry myself
dood daaroor!”
“Oukei, maar jy worry verniet. Jy sal baie goed doen! Ek sal nie verbaas wees as jy
drie of meer onderskeidings kry nie. Jy’s ‘n uitstaander! In alles, skoolwerk, looks,
persoonlikheid; alles! Dis hoekom ek so lief is vir jou!” Hy trek haar op en soen haar
lank. Warm gevoel.
Na ‘n uur kom Herman en Teresse, arms om die lyf, patio toe. “Sorry julle. Herman het
net geen einde nie! Hy’s net ongelooflik in die bed …” Teresse raak bloedrooi in die
gesig.
“Toemaar, Chris is net so ongelooflik! Hy maak my bene behoorlik lam! Maar nou
genoeg van ons bedsake. Teresse, Herman, Chris. Ek wil julle iets vra en ek hoop ek
kry jou toestemming, Chris. Teresse sal jy strooimeisie wees by my troue?” sy kyk
onseker na Christo. Hy knik vir haar om te wys hy gee haar sy toestemming. Sy
glimlag en druk hom teen haar vas.
“Ek sal dit like, ‘Laika. Maar dis nou as ons nog nie getrek het nie.” sê Teresse terwyl
sy in Herman se arms rus.
“Thanks, dis reg, ek verstaan! Kom, Chris. Ek wil gaan swem!” Sy trek haar top en
broek uit en trek vir Christo regop. Hy trek sy hemp uit en jaag haar swembad toe.
Hulle spring in en swem. Lank voor kort en hulle vry weer in die swembad.
“Chris, ons kan nie.” waarsku sy hom, maar tog laat sy hom toe om sy hand by haar
bikinibroekie in te druk. “Jammer, maar ek kan myself nie inhou nie! Dis jy wat dit aan
my doen!” fluister hy vir haar en soen haar.
“Oukei, maar ons kan nie seks hê nie. Jy mag net dit doen, en dit alleen!” Gee sy in.
Sy kyk na die patio se kant toe. Herman en Teresse is nie meer daar nie. “Chris,
waar’s Herman – hulle heen?” Hy hou op met wat hy doen en kyk na die patio. “Nee,
hel, ek weet nie. Seker kamer toe. Jis en ek’t gedink ons is erg. Hulle steek meer as
ons. Hoeveel keer, dink jy, het hulle dit al gedoen?”
“Nee, ek sal nie weet nie; maar as hulle so aangaan, gaan Teresse beslis swanger
raak.”
Hulle swem nog ‘n rukkie, klim toe uit en gaan sitkamer toe. Herman en Teresse is
nêrens te sien nie. “Hulle is seker maar nog besig.” Giggel Malaika.
“Ja seker … Kom ons gaan loop rond. Ek wil bietjie uitkom. Kom ons gaan neem ‘n
DVD uit. Jy kan kies wat ons gaan kyk.”
“Dankie engel. Ons sal seker net vir Teresse – hulle moet laat weet ons loop?”
“Ja, seker …” Hy haal sy foon uit sy sak uit, gaan op MXit en los vir Herman ‘n teks: ‘Ht
go glo0p. Dvd gan ytnem. C l8te,’ “Daarso, kom laat ons loop.”
Hand in hand loop hulle die straat af. Hulle lyk soos ‘n nuwe verliefde paartjie.
Met twee DVD’s in haar hand, loop hulle parkie toe en gaan sit daar om roomys te eet
wat Christo gekoop het. Malaika het met ‘n gesukkel Christo se arm gedraai gekry om
nog ‘n DVD en roomys te koop.
Roomys klaar geëet en hulle stap terug na Teresse se huis toe. Dis doodstil toe hulle
instap. “Hallo! Teresse? Herman? Julle hier?” roep Malaika uit die sitkamer uit.
“Ja, ons is hier. Sorry man, het gou gaan stort. Ek en Herman het begin stoei op die
bed en soos natuurlik het ek gewen!” giggel Teresse en vat Herman se hand toe hy by
haar kom staan.
O… oukei…. Wel ons het DVD’s uitgeneem,” giggel Malaika, “‘Rise. Bloodhunter,’ en
‘Highschool Musical 2’ Julle kan kies wat ons eerste gaan kyk.”
“Teresse, gaan ons popcorn maak terwyl die twee manne die DVD regkry?”
“Ja, uitstekende plan! Kom!” Sy gryp Malaika aan die arm en hulle loop vinnig kombuis
toe.
“Malaika, dink jy, ek en Herman het te veel seks?” Sy kyk vir Malaika in die oë.
“Wel, uhm … Dit hang af wat jy dink is te veel. Kyk vir my en Christo, byvoorbeeld. I
mean, ja hel ons kan vrek stout raak, maar hy weet waar sy boundries is. Hy sal net
verder aangaan as ek hom toestemming gee daarvoor.”
“Ek wens ek kan dit doen. As Herman aan my raak, raak ek totaal – en – al wild! Hy
weet ook net presies waar hy moet raak om my lus te maak. Ek het al probeer keer,
maar my hart sê: ‘Laat hy aangaan!’ En my kop, wel … Hy sê altyd: ‘Keer hom voor dit
te laat is!’ En dan dom ek, luister altyd na my hart. Malaika, ek wil nie brag nie,
maar vandat ek en Herman begin seks het, het ek nog elke keer ‘n orgasm gekry. Hy
doen dinge aan my!”
“Sjoe, wel dis moeilik, maar jy sal moet begin ‘nee’ sê. Hy moet weet waar sy
boundries is. Ek weet jy wil nie nou al swanger raak nie, maar as jy dit wil voorkom sal
jy moet begin om sterk te word.” Antwoord Malaika haar terwyl sy springmielies begin
eet.
“Ek weet en dankie. Ek sal my bes doen. Uhm … dink jy, julle gaan dit vanaand doen?”
vra Teresse nuuskierig.
“My plesier. Nee, gelukkig nie. Ek het vanmiddag vir Christo gesê ons moet dit kalmer
vat. Ek wil nie nou weer seks hê voordat ons baba gebore word nie. Jy weet dis bietjie
ongemaklik as hy bo op my lê en ek het ‘n boep magie. Hy verstaan hoe ek voel en hy
respekteer my besluit. Maar tipies man sal hy sy lus bevredig wil hê, so toe sê ek vir
hom ons mag net met mekaar speel en dis waar ek die streep trek.” Malaika maak ‘n
skurwe gebaar wat Teresse hard laat lag.
“Kom vriendin, ons manne wag al seker vir ons!” Laggend gryp Teresse die twee bakke
springmielies en loop sitkamer toe. Sy gee een bak vir Malaika toe sy snoesig in
Christo se arms lê en gaan sit toe langs Herman. Hy vou sy arm om haar en sy sit haar
hand in syne.
Toe die tweede DVD omtrent ‘n uur aan die gang is besef die twee ouens albei hulle
meisies het aan die slaap geraak. Hulle stop die DVD, maak hulle meisies wakker en
dra hulle bed toe. Hulle kruip elkeen langs hulle meisie in en raak ook vinnig aan die
slaap.
skrywer: Darius Nell
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
