Stuur jou verhale na bydraes by roekeloos.co.za
HOOFSTUK VII
Malaika wag al buite vir hom toe daar aankom. “Hallo, Christo.” Die spanning is hoog,
maar tog groet hulle mekaar soos normaalweg. Hulle stap na haar kamer toe. “So, wat
wil jy doen?”
“Chris, ek … ek wil my virgin met jou verloor. En dan dalk swanger raak met jou kind.
Ek wil jou nie verloor nie.” Skaam.
“Sjoe, ‘Laika, is dit nie bietjie te erg nie? Nou al seks te wil hê?”
“Dis net as jy wil. Ek het jou regtig nog baie lief en ek berou oor wat ek aan jou gedoen
het. Ek wil met jou liefde maak.” Sy maak die eerste knoop van haar bloes oop.
“Jong ek weet nie,” hy maak haar knoop vas, “Is jy seker dit is wat jy wil doen? Wat
van skool ‘Laika?”
“Jy’s belangriker as skool Chris, en ek wil jou bewys ek sal dit nie weer doen nie. Ek
het jou lief en ek wil die res van my lewe saam met jou deurbring. Met niemand anders
nie.”
“Oukei, as dit is wat jy wil hê, dan kan ons seker… Malaika, wat as jy swanger raak?”
Twyfel hy.
“Dan raak ek swanger, ek gee nie om nie. Ek sal dit eintlik waardeer, daarvan hou as
ek jou met kind swanger raak.” Sê sy. Sy loop nader aan Christo en begin hom soen.
Hy tel haar op en dra haar bed toe. Sy warm asemhaling teen haar koue liggaam laat
haar hoendervleis kry. Hy soen haar naak lyf saggies. Haar tepels reageer dadelik op
die lekker gevoel. Hy streel sy hande oor haar heupe, bene en begin haar te liefkoos…
Sy probeer hard om nie te kreun nie en haal diep asem. Hy sak af en druk sy kop
tussen haar bene. Sy mond by haar geslagsorgaan. Sy warm tong binne haar, besig
om haar te liefkoos. Sy lig haar onderlyf op van lekkerte en kreun.
Sy is besig om haar borste te vryf toe hy opstaan, bo – op haar gaan lê en wanneer hy
by haar ingaan gee sy ‘n lang kreun. “Ek is lief vir jou, Chris…” Sy kreun weer. “Maak
ek jou seer?” vra hy onseker en hou op.
“’n Bietjie, maar dis normaal. Moenie ophou nie, asseblief Chris. Dis bitter lekker…”
fluister sy en glimlag vir hom.
Met altwee wat klimaks bereik moet Malaika haar mond toe druk sodat haar ouers haar
nie kan hoor kreun nie.
Vir die eerste keer in haar lewe het sy ‘n orgasme. Christo was reg, hy sal my gelukkig
kan hou. Dink sy gelukkig.
“Dink jy jou ma – hulle het ons gehoor?” vra Christo nog uit asem.
“Nee, dink nie so nie, anders sou hulle al kom kyk het wat aangaan. Dankie
Christo, jy weet wat jy doen. Jy het my ‘n orgasm gegee.”
“Uhm, oukei, ek weet nie wat om te sê nie. Ek het dit net uit liefde gedoen.” Hy soen
haar lank en hy sit sy hand op haar maag neer. “Dink jy, jy gaan swanger raak? En
wat gaan ons oor die bloed op jou lakens doen?” vra hy onseker.
“Weet nie, ons sal maar moet wag en sien, maar die moontlikheid dat ek wel kan
swanger raak is 90%. En oor die lakens? Ek sal vir my ma sê ek’t vergeet my PMS
gaan begin.”
“Oukei, maar hoe seker is jy jy kan swanger raak?”
“Baie seker, uhm… Ek het my period verlede week gehad…” Sy kyk na Christo,
onseker oor sy reaksie.
“O donner,” hy kyk met groot oë na Malaika, “Nou sê jy dit vir my! Ek, ek het nie eens
‘n kondoom gebruik nie! Jy gaan heel moontlik swanger raak! Hoe verduidelik ons dit
aan ons ouers?”
Sy kan sien Christo is gespanne. “Hei, kalmeer… Ek sal self vir hulle sê. Dink só
daaraan, oor nege maande is ons dalk ouers van ons eie pienkvoet!”
“Dit gaan amazing wees! Ek kan nie wag nie, maar jy weet wat moet gebeur as jy
swanger raak…” Christo kyk haar in die oë.
“Ons moet trou, ek weet, en dit is wat ek wil hê. Chris, vra my nou al om te trou,
asseblief? Jy weet tog wat my antwoord gaan wees, maar vra my net. Ons het nie nou
al die ringe nodig nie!” Sy gaan sit bo – op sy maag, met haar hare wat in haar gesig
hang. Hy vat die hare uit haar gesig uit en vra: “Malaika de Lange, sal jy mevrou
Venter wees? Sal jy my vrou wees, en by my staan deur dik en dun, deur siektes en
gesondheid, armoede en rykdom?”
“JA! Ja, Christo Venter, dit sal vir my ‘n eer en voorreg wees om jou vrou te wees!”
antwoord sy hom sonder om eers twee keer te dink. Sy sak af, haar hare val weer oor
haar gesig, sy soen hom lank. Sy kry weer ‘n lekker gevoel toe hy sy hande oor haar lyf
streel.
Christo bel sy ma om te sê hy slaap oor by Malaika, gelukkig is dit Saterdag die
volgende dag so sy het geen probleem daarmee nie. Daardie aand lê Christo en
Malaika styf teen mekaar.
Dit wat ons gedoen het, mag niemand van weet nie, maar as Malaika swanger raak…
Dit gaan dan vinnig uitkom… Dink Christo toe hy wakker word.
Die dag was die beste nog, behalwe die dag toe Malaika vir hom ja gesê het om met
hom uit te gaan.. “ek kan nie glo ek het met my trou vrou liefde gemaak nie, dit voel so
unreal. Ek is nie meer ‘n virgin nie!” fluister hy vir Malaika en soen haar op die kop. Sy
lê met haar kop op sy bors en hy hou haar vas.
Van daardie aand af raak hulle meer fisies. Hulle raak weer nader aan mekaar. Elke
maand met hulle herdenking gaan hulle iewers privaat en maak liefde. Dis min, maar
hulle waardeer dit. En buitendien; hulle altwee is nog op skool.
Matriekafskeid kom nader en altwee is baie opgewonde. Op die dag van die
matriekafskeid lyk Malaika asemrowend, beeldskoon. Christo is woordeloos. “Ek gaan
met ‘n godin trou.” Herinner hy homself gereeld.
Die skoolsaal is omskep in ‘n tropiese eiland. Met lanterns vir lig en tropiese kosse –
Christo en Herman trek hulle neuse op toe hulle Kingklip vir hoofgereg kry, Teresse en
Malaika lag behoorlik vir hulle twee ridders – sagte musiek wat ‘n vrolike atmosfeer skep
terwyl hulle eet.
Hulle maak passievolle liefde die aand, met die vorige klomp kere wat hulle dit gedoen
het, het Malaika nie eens swanger geraak nie, nie eens ‘n teken nie.
Twee maande na die matriekafskeid begin Malaika wys dat sy swanger is. Sy kla
gedurig oor haar borste wat seer is. Sy menstrueer nie meer nie en haar maag begin
swel, nie veel nie, maar ‘n mens kan sien daar is tog iets.
Eindeksamen kom nader en Malaika is swanger… Een oggend, tydens eksamen, bel
sy vir Christo. Hy is net oppad om haar te gaan haal.
“Môre engel…” kom Malaika se stem deur.
“Môre my lief, ek is net oppad om jou te kom haal, ek hoop jy is klaar?” vra hy haar,
maar hy kan hoor dat iets nie reg is nie.
“Chris, ek sal nie kan skool toe gaan vandag nie, ek is bitter siek. Ek bly opgooi en ek
voel glad nie lekker nie…”
“Hoekom ‘Laika, wat is fout? Hoe bedoel jy siek? Wat gaan aan?” vra hy paniekerig.
“Niks om oor te worry nie, my engel. Dis omdat ek swanger is. Nou het ek morning
sickness. Dis normaal. Ek’t net gedink ek moet jou laat weet daarvan. Ek sal nie nou
dadelik skool toe kan gaan nie. Seker eers later vandag om net my eksamen te skryf.”
Kalm.
“O, oukei, sjoe!” Verlig.
Stilte.
“O vrek, moet gaan! Ek gaan skiet!” sê sy vinnig en lui af.
Christo is nogsteeds bekommerd oor Malaika. Hy weet dis normaal, maar hy hou nie
daarvan nie. Hoe lank is dié morning sickness?
skrywer: Darius Nell
