Donsveerstormvoël / Soft-plumaged Petrel

Pterodroma mollis

Die donsveerstormvoël lyk baie soos die Atlantiese stormvoël, maar is kleiner en is spierwit van sy keel tot by sy stert, met net ’n donkerige borsstreep.

Hierdie stormvoëls kom een-een of in pare voor ter see. Hulle is baie skaars aan die Suid-Afrikaanse kus.

(foto: JJ Harrison)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply