Heuningklokkiesbos

Freylinia lanceolata

Die heuningklokkiesbos word tot 5 m hoog. Die struik het wilgeagtige blare en hangende hofies roomgoud blomme met ’n sterk heuninggeur. Die blomme verskyn gewoonlik in die lente.

Die plant is inheems aan die Suidwes- en Suid-Kaap.

(foto: David Jones)

Lewer kommentaar

Leave a Reply