Pachyptila belcheri
Die beste tyd van die jaar om die dunbekwalvisvoël aan die Suid-Afrikaanse kus te sien is in die winter. Jy sal hulle gewoonlik in groot swerms langs die kus sien.
Die dunbekwalvisvoël is ligter van kleur as die ander walvisvoëls.

(foto: Joshua Stone)
