En nou vir ’n stukkie verbysterende statistiek oor asemhaling.

Alle suurstof wat jy inasem bly nie in die longe nie. Op molekulêre vlak asem jy sowat sekstiljoen (dis 2,5 x 10 tot die mag 22) molekules suurstof uit. Dit is so baie dat jy gedurende die dag se asemhaling waarskynlik een molekule inasem wat uitgeasem is deur elke persoon wat nog ooit geleef het. So sal elke persoon wat nou leef tot die dag wat ons son die aarde verswelg een van die molekules inasem wat jy uitgeasem het.

Hierdie stukkie nuttelose inligting kom uit Asemhaling en die asemhalingstelsel van Boererate.com.

*Asem uitblaas is ’n idoom vir sterf.

Lewer kommentaar

Leave a Reply