Chionis minor
Die voëls kan maklik uitgeken word aan hulle plomp wit voorkoms en swart snawels. Die gesig en pote is pienk.
Jy sal hulle vind by pikkewynkolonies en op die kusgrasvlaktes van Marion- en Prins Edward-eiland. Hulle laat mens dink aan duiwe en lyk ongemaklik as hulle vlieg. Hulle kan ook swem.
Die voëls leef van pikkewynkarkasse en –eiers.

Lewer kommentaar