Swartwangalbatros (-malmok) / Laysan Albatross

Phoebetria immutabilis

’n Seldsame swerwer aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël het ’n swart rug met ’n wit kop, lyf en kruis. Die volwasse voel se snawel is dofgeel met ’n swart punt.

Hierdie is die enigste malmok waarvan die pienk pote verby die stert steek in vlug.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply