Nesocichla eremita
Hierdie insekvretende voel kom algemeen voorop Tristan-, Inaccessible- en Nightingale-eiland. Jy sal hierdie lyster nie kan mis met sy oranjebruin kleur en donkerbruin spikkels nie.
Tipies lyster is hulle permanent aan die rondspring op die oop kolle tussen struike op soek na insekte.
(foto Brian Gratwicke)

