Mike lyk asof die kat sy melk gesteel het. “Wat is fout ou?” wil sy vriend weet.
“Dis my vrou, al wat sy saans doen, is lees.”
“Is dit dan so erg” wil sy vriend weet.
“Ja!” antwoord Mike, “As gevolg van Fifty Shades of Grey ruik die Kindle al soos 50 blikkies tuna.”
