Jak de Priester – Van Nougat tot nou

Jak de Priester se 10 jaar anniversary-konsert.

Om 10 jaar in die bedryf te oorleef is ’n mylpaal wat gevier moet word met niks minder nie as ’n beeldskone konsert wat die reis van hierdie liedjieskrywer vasvang.

“Sally Williams Nougat” was die eerste lied wat tot die harte van Suid-Afrikaners gespreek het, daarna was sy stem vyf jaar lank in Suid-Afrikaners se huise en toe was dit die satire van “Groen Mamba” wat die volk aangegryp het.

Met Jak de Priester, Lucas Heinen (klawerbord), Danny Smoke (kitare) en Rochelle Rautenbach (baskitaar).

KKNK 2012

90 min. R100 Gimsaal, Oudtshoorn
4 April 14:00 5 April 20:00 6 April 20:00 7 April 10:00

Lewer kommentaar

Leave a Reply