As die broek pas

Antoinette Kellermann ontgin die realiteit van manwees eerstehands deur die aan-die-baservaring van ’n vrou.

In die haglike ekonomiese omstandighede van Duitsland tussen die twee Wêreldoorloë, neem ’n werkersklasvrou na haar man se dood sy werk en identiteit aan ter oorlewing. Haar ervaring van die rituele van mansgedrag, die toenemende impak van Hitler en Nasionaal Sosialisme op die Duitse bevolking, en haar enkel patetiese poging om terug te keer na vrouwees en liefde, word ’n aangrypende teatrale ervaring van vereensaming en oorlewing.

Drama Afr. Geen o/14 T
Teks: Manfred Karge
Vertaling: Willem Anker
Regie en ontwerp: Marthinus Basson
Met Antoinette Kellermann

Ko-produksie: Absa KKNK en Woordfees. Ondersteun deur die Nasionale Kunstefees.

90 min. R90 Laerskool Van Reedesaal
1 Apr. 15:00 2 Apr. 20:30 3 Apr. 09:00 4 Apr. 13:30 5 Apr. 09:00

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

KKNK 2010

Antoinette Kellermann
Antoinette Kellermann

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply