As die broek pas Antoinette Kellermann ontgin die realiteit van manwees eerstehands deur die aan-die-baservaring van ’n vrou.