Reza de Wet is vir die eerste keer in twintig jaar weer op die planke te sien. En diƩ keer in haar eie splinternuwe stuk waarmee die Absa KKNK haar enorme bydrae tot die Suid-Afrikaanse toneelbedryf vier.
In die klam kelderkamers van die Kasteel word drie slawe as houvrouens gevange gehou.
Teks: Reza de Wet
Regie: Lindsay Reardon
Met Reza de Wet, Annelise Weiland en Chiminae Ball
KKNK 2011
75 min. R95
Laerskool Van Reedesaal
2 April 15:00 3 April 09:00
3 April 15:00 4 April 14:00
5 April 13:00
Related posts:




[...] van Graan (Lot) Tinarie van Wyk Loots (Lot) Esther von Waltsleben (Agterplaas) Annelise Weiland (Die see) Deidre Wolhuter [...]