Green Man Flashing

Moenie dié verruklike Mike van Graan-toneelstuk by Kunstekaap in Kaapstad misloop nie.

Dit is ses weke voor Suid-Afrika se tweede verkiesing in 1999. Gabby Anderson, ‘n wit persoonlike assistant, beweer sy is verkrag … deur haar baas, ‘n swart, hoë-profiel regeringsminister met ‘n onberispelike anti-apartheid vryheidstrydrekord. Haar eks-man, Aaron Matshoba, een van die regerende party se voorste brandslaners, en Luthando Nyaka, die hoof ‘bad cop’ van die afvaardiging probeer haar oortuig om nie met die aanklag voort te gaan nie.

Green Man Flashing is nog in die Arena tot 23 Junie.

Kaartjies wissel van R65 tot R85.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar