Drie generasies van dieselfde gesin:
Karien voel ná haar man se beroerte so half jeukerig, Lorraine weet dat die 40′s veronderstel is om ‘n nuwe begin
te wees en Ané is naar na haar laaste partytjie-sessie, maar dis mos waarvoor mens se 20′s daar is, of hoe?
Drama
Afr. Volwasse
Regie: Hennie van Greunen
Met Sandra Prinsloo, Franci Swanepoel en Hannah Borthwick
Related posts:



[...] Die Burgemeesterprys vir die Gewildste Produksie ter waarde van R5 000 is gewen deur Janneman. [...]
[...] Borthwick, Sandra Prinsloo en Franci Swanepoel in Janneman. Van bo na onder: Hannah Borthwick, Sandra Prinsloo en Franci Swanepoel in [...]