// jy lees ...

Teater

My naam is Ellen Pakkies

Gebaseer op en geinspireer dieur die ware verhaal van Ellen Pakkies, wie se lewe internasionaal opslae gemaak het.

Ellen, `n oenskynlike doodgewone vrou van die arm woonbuurt Lavender Hill buite Kaapstad, wat haar tikverslaafde kind uit totale desperaatheid vermoor het, en as gevolg van versagtende omstandighede `n opgeskorte vonnis gekry het.

Dit is die verhaal van `n ma se liefde vir haar dwelmverslaafde kind en `n ongewone sameloop van verlies, hoop, oorlewing en vergiffenis.

Met Vinette Ebrahim en Christo Davids.

Van 13 April tot 7 Mei by die Baxter-teater, Rondebosch, Kaapstad.

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Related posts:

  1. Vinette op die skouer geklop
  2. Miss Africa South
  3. In die naam van die liefde
  4. My plaas se naam is Vergenoeg
  5. Bullets over Bishop Lavis

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

  1. Ek weet nie of hierdie die regte plek is vir my navrae nie. . .
    Met wie maak ek kontak om die vertoning ook Kimberley toe te bring, Elize vir DAMESKRING

    Geskryf deur Elize Barnardt | 9 April 2011, 16:51
  2. Ek wil ook navraag doen omtrent ‘n moontlike optrede in Sasolburg se teater deur die betrokkenes en wat die koste sal wees, indien moontlik?

    Ons wil graag ‘n fondsinsameling loots vir ons skool met die optrede.

    HJ Moolman – Skoolhoof

    Geskryf deur Hans J Moolman | 21 Junie 2011, 08:27
  3. [...] AKTRISE Vinette Ebrahim (My naam /name is Ellen Pakkies) Antoinette Kellermann (Klaasvakie) Wilna Snyman (Klaasvakie) Anthea Thompson (Mooi Maria) Isadora [...]

    Geskryf deur 2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel « Roekeloos | 17 Januarie 2012, 11:03