N is vir neurose

’n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani p#$ mekaar af. ’n Klop aan die deur. ’n Polisieman. ʼn Paar
wynglase later neem die aand ’n wending wat hulle vir ewig sal verander.

Hierdie swart komedie handel oor grootword, klein bly, werk, trou, kinders maak en liefde vind. Alles voor dertig. Natuurlik gaan ons neuroties wees …

Met Hannah Borthwick, Roeline Daneel, Mariechen Vosloo en Wessel Pretorius.

Teks en regie: Christiaan Olwagen.

Aangebied deur Polony.

Woordfees 2012

3 Maart 10:00 | 7 Maart 20:30 | 11 Maart 12:30 | Klein Libertas Teater, Stellenbosch | 90min | R80 (R60 studente) | Geen O/16
(STN)

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar