Drie broers word groot in Nêrens, ’n weggooidorpie diep in die hart van die Kalahari.
Kleintyd was hulle onafskeidbaar, maar het deur die jare verder en verder uitmekaar gedryf. Nou, teen hulle sin, moet hulle mekaar weer sien op die plaas wat hulle agtergelaat het.
Dié nuwe stuk deur Nico Scheepers is ’n teëstuk vir sy uiters geslaagde Amper, Vrystaat.
* Debuut *
Met: De Klerk Oelofse, Geon Nel en Albert Pretorius
Regisseur: Nico Scheepers
Teks: Nico Scheepers
Genre: Drama
Ouderdomsbeperking: 16 –
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R110 | R130 by die deur
Plek: Hoërskool Lückhoff, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 15:00, 10 Maart 21:00, 11 Maart 16:00, 12 Maart 15:00
Nêrens Noord-Kaap
Nêrens Noord-Kaap
Roekeloos
4.5
