‘n Kluisenaar, iemand sonder ‘n stem … ’n metafoor vir ons verlede tydens ‘n onseker tyd in ons hede, waar donker geheime diep in die baarmoeder van ons nasie weggesteek word.
Dis ‘n visuele fees met ‘n verrotte maal, afgesluk met ‘n verslane bottel Merlot en uiteindelik afgerond deur ‘n bittersoet nagereg.
Met: Nieke Lombard en Luvuyo Mabuto
Regie: Jayne Batzofin
Ontwerp: Jayne Batzofin en Christina Salvoldi
Vervaardiger: Baanbreek
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16
Baanbreek, Oudtshoorn | Daagliks om 14h00 | 30 Maart – 6 April
#Pruttel

Lewer kommentaar