Hulle was drie susters … nou is daar slegs twee.
Die seemeeue pik die kersieboord kaal en Oom Wanja … is óók kaal.
Hartseer. Daar was toe géén huweliksaansoek vir die twee susters nie.
Droewig. Die ou buffel het langs die grootpad inmekaar gesak … treurig.
‘n Somber tragedie.
Dis nié snaaks nie.
* Debuut *
Met: Chris Vorster en Hennie Jacobs
Teks en regie: Chris Vorster
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: kykNET Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 11:00, 8 Maart 15:00, 11 Maart 17:30
Twee susters,
Roekeloos,
29 Januarie 2016.
