60% verkrag deur ´n bekende

Volgens ´n verslag van die Mediese Navorsingsraad in Suid-Afrika ken 60% van meisies wat verkrag word in die land hul aanvaller. In sowat 33% van die gevalle is dit ´n onderwyser. Die verslag toon ook dat daar ´n toename is in kinderverkragtings. Sowat 11000 vrouens onder die ouderdom van 50 jaar is ondervra tydens die navorsing.

Lewer kommentaar

Leave a Reply