Seksuele misbruik in skole

´n Verslag oor verhore van die Nasionale Raad van Provinsies in Suid-Afrika het lig gewerp op die seksuele misbruik van kinders in skole. Van die gevalle wat genoem word is die van ´n skoolhoof wat ´n 16-jarige leerder verkrag het en ´n onderwyser wat 20 leerders swanger gemaak het. Aanbevelings oor verdere stappe teen die tipe gedrag word in die verslag voorgelê

Lewer kommentaar

Leave a Reply