80 ambulanse verdwyn in Limpopo

Die Sowetan berig dat Bim Kerupashad, die bestuurder en hoof van administrasie van Limpopo se nooddienste en Herbert Phaahla, administratiewe hoof, ondersoek word vir finansiële wanbestuur. Hulle is reeds drie maande gelede geskors na aantygings van die wanbestuur van finansies.

Volgens die Sowetan het 80 van die 100 ambulanse wat in 2007 deur Limpopo se nooddienste gekoop is spoorloos verdwyn.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply