Besoek Suid-Afrika

The New York Times se reisgids, Places to Go, het Suid-Afrika aangewys as een van dié bestemmings van 2009. In twee aparte lyste het beide die koerant se lesers en redaksie Suid-Afrika ingestem as ‘n top bestemming vir vanjaar. Waarde vir geld blyk die hoofrede te wees vir die land se gewildheid.

Lewer kommentaar

Leave a Reply