Die Stad Kaapstad, art.b Galery en die Cape Friends of Calligraphy bied tans ‘n uitstalling aan van letters en kalligrafie.
Rage against silence (hout) - Diane Heesom-Green
Die uitstalling vind plaas by die art.b Galery in die Bellville Biblioteeksentrum en dit duur tot 17 Junie.
Hier is ‘n paar van die meer as 150 werke op uitstalling:
Rage against silence (hout) – Diane Heesom-Green
Old Garments – Blaise Okito
Leiklip-werke deur Ley Mboremwe, behalwe Carpe Diem deur Maud Bekaert
Replikas van ‘n boek deur Hugo van Schalkwyk. Die oorspronklike werk word tans uitgestal in Litaue.
Alfa & Omega en Jy is liefgehê – Mariëtte Lange
Magnificat 1 – Hilary Adams
Andre le Toit aanhaling – Michel Olwage
Boerneef aanhaling – Michel Olwage
Rage against silence (hout) – Diane Heesom-Green