Koning Adolf Frederick van Swede is dood op 12 Februarie 1771 weens spysverteringsprobleme. Sy laaste maaltyd het bestaan uit kreef, kaviaar, suurkool, gerookte haring en sjampanje. Vir nagereg het hy “hetvägg” gehad, bedien in ’n bakkie warm melk.

Sweedse kinders verwys na hom as “die koning wat homself dood geëet het”.

Adolf Frederick van Swede

Lewer kommentaar

Leave a Reply